LGBT-regte in Oostenryk

(Aangestuur vanaf LGBT regte in Oostenryk)

Oostenryk erken burgerlike verbintenisse sedert 2010 en homoseksualiteit is sedert 1971 wettig. 'n Meningspeiling in 2006 wys dat 49% van Oostenryk se inwoners selfdegeslaghuwelik ondersteun.

Die Regenbogenparade in Wene