La Lise
'n Franse skip wat in 1840 by Struisbaai vergaan
Die Franse skip La Lise het in 1840 by Struisbaai vergaan.
Kapt. Le Cacheuf was met sy skip op pad van Mauritius na Bordeaux toe dit in die nag van 9 Maart by St. Mungopunt vergaan. Twintig mense het verdrink, insluitende die kaptein.
Bibliografie
wysig- Turner, Malcolm: Shipwrecks & Salvage in South Africa – 1505 to the present. Kaapstad: Struik, 1988. ISBN 0-86977-387-9