La Reyne le veult
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Le Roy le veult ("Die koning verlang dit") of La Reyne le veult (Afrikaans: "Die koningin verlang dit") is 'n Normandies-Franse frase wat in die parlement van die Verenigde Koninkryk gebruik word om aan te dui dat die monarg toestemming vir 'n betrokke wetsontwerp verleen.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Elton, G.R. (1989). The Parliament of England: 1559–1581 (in English) (reprint uitg.). Cambridge: Cambridge University Press. p. 54. ISBN 0-521-38988-7.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)