La fille de Carthage
1924 rolprent deur Albert Samama-Chikli
La fille de Carthage (Die meisie van Kartago)) is 'n Tunisiese film uit 1924 geskryf deur Haydée Tamzali en geregisseer deur Albert Samama Chikly.[2] Hierdie rolprent se musiek is gekomponeer deur Mark Smythe. Die rolprente speel Hayde Chikly, Ahmed Dziri, Abdelgassen Ben Taleb en Hadj Hadi Dehali in die hoofrolle.[3]
La fille de Carthage | |
---|---|
Regisseur | Albert Samama Chikly[1] |
Musiek deur | Mark Smythe |
Uitgereik | 1924 |
Land | Tunisië |
Taal | Arabies |
IMDb-profiel |
Rolverdeling
wysigVerwysings
wysig- ↑ "The Girl from Carthage 1924 'La fille de Carthage' Directed by Albert Samama Chikly". letterboxd.com. Besoek op 12 September 2017.
- ↑ "Albert Samama Chikly". victorian-cinema.net. Besoek op 12 September 2017.
- ↑ "La fille de Carthage". rateyourmusic.com. Besoek op 12 September 2017.
- ↑ "AÏN-EL-GHEZAL (1924)". bfi.org.uk. Besoek op 12 September 2017.
- ↑ "Diary Mary Beard". lrb.co.uk. Besoek op 12 September 2017.
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.