Strandmeer
meer wat tussen 'n strand en 'n sandbank of landtong ontstaan.
(Aangestuur vanaf Lagune)
'n Strandmeer is 'n soort meer wat tussen 'n strand en 'n sandbank of landtong ontstaan. Die strandmeer kan met die see verbind wees. Die ontstaan van 'n strandmeer hou gewoonlik met die stroomrigting van die water verband.
Fotogalery
wysig-
Glenrock-strandmeer in Australië
-
Die Lagoa dos Patos-strandmeer in Brasilië
-
Ölüdeniz-strandmeer, Turkye
-
Washdyke-strandmeer in Nieu-Seeland
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lagoons. |