Lamb of God
Amerikaanse musiekgroep
Lamb of God[1] is 'n Amerikaanse heavy metal groep vanaf Richmond, Virginia. Gestig in 1994 as Burn the Priest, die groep behels baskitaarspeler John Campbell, tromspeler Chris Adler, sanger Randy Blythe, en kitaarspelers Mark Morton en Willie Adler.
Lamb of God | |
---|---|
Lamb of God in 2009 | |
Genres | Thrash metal |
Webwerf | lamb-of-god |
Lamb of God het al ag ateljeealbums gemaak, en drie DVDs. Die groep se gesaamentelike verkope is amper twee miljoen in die Verenigde State.
Diskografie
wysigAteljeealbums
wysig- 2000: New American Gospel
- 2003: As the Palaces Burn
- 2004: Ashes of the Wake
- 2006: Sacrament
- 2009: Wrath
- 2012: Resolution
- 2015: VII: Sturm und Drang
- 2020: Lamb of God
- 2022: Omens
Verwysings
wysig- ↑ Interview: Lamb of God’s John Campbell on ‘As The Palaces Burn’. CraveOnline. URL besoek op Augustus 3, 2014.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Lamb of God. |