Lambda
elfde letter van die Griekse alfabet
Lambda (hoofletter Λ, kleinletter λ) is die elfde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 30. Die Latynse L en die Cyrilliese Л is van die Griekse lambda afkomstig.
|