Lamivudien
chemiese verbinding
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Lamivudien (chemies 2',3'-dideoksi-3'-tiasitidien, algemeen bekend as 3TC) behoort tot die klas teenretrovirale middels bekend as nukleosied trutranskriptase remmers (NRTIs), wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, 'n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting.
Gebruike
wysigLamivudien word gebruik as deel van 'n hoogs-aktiewe antiretrovirale terapie (HAART) vir die behandeling van MIV tipe 1 of 2.
Volwassenes behoort een 150 mg tablet tweekeer daagliks neem.
Verwysings
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |