Lana Clarkson
Lana Clarkson (5 April 1962 – 3 Februarie 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast Times at Ridgemont High (1982), Scarface (1983), en Barbarian Queen (1985), en in die televisiereeks The A-Team (1983). Sy is vermoor deur Phil Spector.
Lana Clarkson | |
Geboortenaam | Lana Jean Clarkson |
---|---|
Geboorte | 5 April 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1982–2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1982: Fast Times at Ridgemont High
- 1983: Scarface
- 1983: Deathstalker
- 1983: Female Mercenaries
- 1984: Blind Date
- 1985: Barbarian Queen
- 1990: The Haunting of Morella
- 1997: Vice Girls
- 2009: The Agony and the Ecstasy of Phil Spector
Televisiereekse
wysig- 1983: The A-Team
Video's
wysig- 1990: Barbarian Queen II: The Empress Strikes Back