Lancia Appia
Die Lancia Appia is 'n motorvoertuig wat deur Lancia vervaardig is vanaf 1953 tot 1963 as 'n plaasvervanger vir die Ardea.
Lancia Appia Berlina | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 1953-1963 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deursedan, 2-deurkoepee |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.1 L V4 |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Lancia Ardea |
Opvolger | Lancia Fulvia |