Lancia Nea
Die Lancia Nea is 'n klein konsepmotor bekend gestel in 2001 by die "Salón del Automóvil de París" motorskou. Die Griekse naam 'Nea' beteken "nuut" en sinspeel op die toekoms.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 2001 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Konsepmotor |
Bakstyl | 3-deur |
Uitleg | voorenjin, voorwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.5L |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Lancia Delta |