Lancia Ypsilon

Die Lancia Ypsilon is 'n motorvoertuig wat sedert 1996 deur Lancia vervaardig word.

Lancia Ypsilon
Lancia Ypsilon Grigio Argento (front quarter).jpg
Lancia Ypsilon
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Italië Lancia
Produksie 1996-tans
Bakwerk en onderstel
Bakstyl Supermini
Uitleg Voorenjin, voorwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin(s) 1.1 L, 1.2 L, 1.4 L (petrol)
1.3 L (diesel)
Ratkas 5-gang handrat
6-gang handrat
5-gang semi-outomaties
Plek in geskiedenis
Voorganger Lancia Y10