Land Rover Defender

Die Land Rover Defender (voorheen bekend as die Land Rover Ninety en die Land Rover One Ten) is 'n Britse vierwieldryf veldvoertuig wat ontwikkel is uit die oorspronklike Land Roverreeks van 1948. Land Rover het in Oktober 2013 aangekondig dat produksie ten einde sou loop teen Desember 2015, ná die deurlopende vervaardiging van 67 jaar.[1]

Land Rover Defender

2007 Defender
Oorsig
Vervaardiger Land Rover
Ook genoem Land Rover Ninety, One Ten
Produksie 1983–huidig
Montering Solihull, Brittanje
Bakwerk en onderstel
Klas Veldvoertuig ("off roader")
Uitleg Voorenjin, vierwieldryf
Plek in geskiedenis
Voorganger Land Rover Series III
Land Rover 90, 110 & 127
Oorsig
Produksie 1983–2013
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 3-deur stasiewa (90)
5-deur stasiewa (110)
2-deur bakkie (90/110)
3-deur paneelwa
Spesifikasies
Enjin(s) 2.25 L 56 kW I4 petrol (1983–1985)
2.25 L 46 kW I4 diesel (1983)
2.5 L 51 kW I4 diesel (1984–1993)
2.5 L 62 kW I4 petrol (1985–1993)
2.5 L 63 kW I4 Turbodiesel (1986–1990)
3.5 L 84 kW V8 (1983–1986)
3.5 L 100 kW V8 (1986–1993)
Ratkas 4- of 5-gang handrat
Lengte 160.5 dm (4077 mm) (90)
181.1 dm (4600 mm) (110)
Breedte 70.5 dm (1791 mm)
Hoogte 80.2 dm (2037 mm) (90)
84 dm (2134 mm) (110)
Asafstand 92.9 dm (2360 mm) (90)
110 dm (2794 mm) (110)
127 dm (3226 mm) (127)
Plek in geskiedenis
Variante Land Rover Wolf
Santana PS-10

Verwysings

wysig
  1. "Land Rover: the end of a legend". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2017. Besoek op 28 Mei 2015.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.