Larisa Shepitko (6 Januarie 1938 – 2 Julie 1979) was 'n Oekraïens-Sowjetse rolprentregisseuse, draaiboekskryfster, en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wings (1966), Beginning of an Unknown Era (1967), You and Me (1971), en The Ascent (1977).

Larisa Shepitko
Gebore(1938-01-06)6 Januarie 1938
Sterf2 Julie 1979 (op 41)
NasionaliteitSowjets
BeroepRegisseuse, skryfster, en aktrise

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1956: Slepoy kukhar
  • 1957: Zhivaya voda
  • 1960: Tavriya
  • 1962: Obyknovennaya istoriya
  • 1963: Heat
  • 1966: Wings
  • 1967: Beginning of an Unknown Era
  • 1971: You and Me
  • 1977: The Ascent
  • 1983: Proshchanie

TelevisierolprenteWysig

  • 1969: 13 PM

Eksterne skakelsWysig