Larry David
Lawrence Gene "Larry" David (gebore 2 Julie 1947) is 'n Amerikaanse komediant en akteur van Joodse afkoms. Hy was die mede-skepper van die gewilde TV-reeks Seinfeld (saam met Jerry Seinfeld).
Larry David | |
David op 16 Desember 2009
| |
Geboortenaam | Lawrence Gene David |
---|---|
Alias | Lawrence Gene David |
Geboorte | 2 Julie 1947 Brooklyn, New York |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Komediant, akteur, vervaardiger, draaiboekskrywer |
Aktiewe jare | 1980– |
Toekennings | Oscar |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Larry David was aanvanklik 'n solo-komediant, maar begin later met die skryf van draaiboeke en die vervaardiging van die TV-reeks Seinfeld. Daarna het hy die ewe suksesvolle reeks, Curb Your Enthusiasm saam met Jeff Garlin vervaardig, waarin hy as 'n karikatuur van homself speel.
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Larry David.
- Larry David in die Internet-rolprentdatabasis