Maak hoofkeuseskerm oop

Larry Linville (29 September 1939 – 10 April 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Mannix (1967), M*A*S*H (1972), Grandpa Goes to Washington (1978), en Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).

Larry Linville
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lawrence Lavon Linville
Geboorte (1939-09-29)29 September 1939
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 10 April 2000 (op 60)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1972: The Stepmother
  • 1985: School Spirit
  • 1991: Rock 'n' Roll High School Forever
  • 1992: Body Waves
  • 1997: Pressure Point

TelevisiereekseWysig

  • 1967: Mannix
  • 1972: M*A*S*H
  • 1978: Grandpa Goes to Washington
  • 1981: Checking In
  • 1982: Herbie, the Love Bug
  • 1993: Lois & Clark: The New Adventures of Superman

TelevisierolprenteWysig

  • 1977: Calling Doctor Storm, M. D.
  • 1981: Making 'M*A*S*H'
  • 1991: Memories of M*A*S*H
  • 2000: TV Guide's Truth Behind the Sitcom Scandals 3

Eksterne skakelsWysig