Lars Fredrik Svanberg
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Swede |
Gegewe naam | Lars |
Familie naam | Svanberg |
Geboortedatum | 13 Mei 1805 |
Geboorteplek | Adolf Fredriks parish |
Sterfdatum | 16 Julie 1878 |
Sterfplek | Uppsala Cathedral Assembly |
Plek begrawe | Uppsala Old Cemetery |
Vader | Jöns Svanberg |
Broer of suster | Adolf Ferdinand Svanberg |
Beroep | chemikus |
Werkgewer | Universiteit van Uppsala |
Politieke amp | rektor |
Alma mater | Universiteit van Uppsala |
Doktorale adviseur | Jöns Jacob Berzelius |
Doktorale student | Lars Fredrik Nilson |
Student van | Jöns Jacob Berzelius |
Lid van | Royal Swedish Academy of Sciences |
Lars Fredrik Svanberg (13 Mei 1805 – 16 Julie 1878) was 'n Sweedse chemikus en mineraloog.
Lewe
wysigHy is op 13 Mei 1805 in Stockholm, Swede, gebore as die seun van Jöns Svanberg. Hy was twee keer getroud. In 1836 is hy getroud met Augusta Roth en in 1859 met Baroness Frederica Augusta Stiernstedt. Hy sterf op 16 Julie 1878 in Uppsala, Swede.
Loopbaan
wysigHy was 'n student van Jöns Jacob Berzelius. Van 1853 tot 1874 was hy professor in chemie aan die Universiteit van Uppsala. In 1839 word hy lid van die Royal Swedish Academy of Sciences. Hy het ook 'n militêre loopbaan gehad, en is aangestel as onder-luitenant in die Sweedse vloot se meganiese korps. Sy pligte was die gehaltebeheer van kanonne en yster wat vir die Sweedse Vloot geproduseer was.
Erkenning
wysigDie mineraal svalbergiet is na hom vernoem.