Laser Inc
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Laser Inc is 'n musiekgroep van Swede wat musiek in die genres eurodance, eurotechno en techno maak. Laser Inc bestaan uit die sanger Jonas, tesame met Robin (Raaban) en Izko (Chainkickerz). Die groep is veral bekend vir hul 2007-treffer "Det var en gång en fågel" (Afrikaans: Daar Was Een Keer 'n Voël).
Laser Inc | |
---|---|
Oorsprong | Swede |
Genres | Eurodance techno eurotechno |
Jare aktief | 2007 — hede |
Etikette | Warner Music |
Webwerf | laser.inc.se |
Lede | Jonas Robbin (Raaban) |
Gewese lede | Izko (Chainkickerz) |
Enkelsnitte
wysig- "Det var en gång en fågel" (2007)
- "Dansa tills ni Svimmar" (2007)
- "Sola och Bada" (2007)
- "Festen är Igång" (2007)
- "Fiskeeliten" (2007)
- "Abraham" (2007)
- "Vem är jag" (2007)
- "När man var liten" (2008)
- "Glider i fjällen" (2008)
- "Vi äro musikanter" (2008)
- "Lin" (2008)
- "Min lilla kossa Martin" (2008)
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf Geargiveer 28 Augustus 2010 op Wayback Machine
- Hul MySpace-bladsy
Foto's
wysig- 'n Nie-vrye beeld van die groep[dooie skakel]
- Foto op hul MySpace