Laura Drasbæk
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Laura Drasbæk (gebore 22 Desember 1974) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pusher (1996), Lost Generation (2004), No Time for Love (2009), en Lærkevej - til døden os skiller (2012).
Laura Drasbæk | |
Geboorte | 22 Desember 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1996: Pusher
- 1997: Hemmeligheder
- 2003: Zakka West
- 2004: Lost Generation
- 2005: Murk
- 2007: I Was a Swiss Banker
- 2009: No Time for Love
- 2012: Lærkevej - til døden os skiller
Televisiereekse
wysig- 2009: Park Road
- 2020: The Sommerdahl Murders
- Grow
Televisierolprente
wysig- 2009: Bag om Lærkevej
Video's
wysig- 2003: Switching: An Interactive Movie.