Laura Johnson

Amerikaanse aktrise

Laura Johnson (gebore 1 Augustus 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Opening Night (1977), Red Eye (2005), en Four Christmases (2008), en in die televisiereeks Falcon Crest (1981).

Laura Johnson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Augustus 1957 (1957-08-01) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1977: Opening Night
  • 1985: Beyond Reason
  • 1992: Fatal Instinct
  • 1993: Deadly Exposure
  • 1993: Paper Hearts
  • 1996: Judge and Jury
  • 1997: Mr. Atlas
  • 1999: California Myth
  • 2005: Red Eye
  • 2008: Four Christmases

TelevisiereekseWysig

  • 1981: Falcon Crest
  • 1987: Mama's Boy
  • 1988: Heartbeat
  • 1998: Born Free

TelevisierolprenteWysig

  • 1985: Chiller
  • 1991: Murderous Vision
  • 1993: Marked for Murder
  • 1999: And the Beat Goes On: The Sonny and Cher Story
  • 2004: Hollywood Mom's Mystery

Eksterne skakelsWysig