Lawrence Pressman
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lawrence Pressman (gebore 10 Julie 1939) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shaft (1971), 9 to 5 (1980), en American Pie (1999), en in die televisiereeks Dark Angel (2000).
Lawrence Pressman | |
Geboortenaam | David M. Pressman |
---|---|
Geboorte | 10 Julie 1939 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | David Pressman (b. 1965) |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1971: Shaft
- 1971: The Hellstrom Chronicle
- 1974: The Crazy World of Julius Vrooder
- 1975: The Man in the Glass Booth
- 1980: 9 to 5
- 1999: American Pie
- 2009: Tickling Leo
- 2013: Beyond the Heavens
- Golden and Gone
Televisiereekse
wysig- 1954: Look Up and Live
- 1977: Mulligan's Stew
- 1980: Ladies' Man
- 1989: Doogie Howser, M.D.
- 1995: Partners
- 2000: Dark Angel
- 2015: Break a Hip
Televisierolprente
wysig- 1971: Young Marrieds at Play
- 1972: Bedtime Story
- 1973: Starring: Nancy Clancy
- 1974: Winter Kill
- 1974: 6 Rms Riv Vu
- 1975: The First 36 Hours of Dr. Durant
- 1975: Requiem for a Nun
- 1977: The Trial of Lee Harvey Oswald
- 1982: Cry for the Strangers
- 1982: Rehearsal for Murder
- 1984: Victims for Victims: The Theresa Saldana Story
- 1984: Missing Persons: Four True Stories
- 1985: Losin' It: Sex and the American Teenager
- 1988: Little Girl Lost
- 1994: To My Daughter with Love
- 1996: The Uninvited