Leaving Neverland
2019 dokumentêre film
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leaving Neverland is 'n 2019 dokumentêre film gerig en vervaardig deur die Britse rolprentmaker Dan Reed. Dit fokus op twee mans, Wade Robson en Jimmy Safechuck, wat beweer hulle is seksueel mishandel deur Michael Jackson as kinders.
Leaving Neverland | |
---|---|
Regisseur | Dan Reed |
Produksieleier | Dan Reed |
Met |
|
Musiek deur | Chad Hobson |
Kinematografie | Dan Reed |
Redigeerder | Jules Cornell |
Ateljee | Amos Pictures |
Verspreider |
|
Uitgereik | 25 Januarie 2019 |
Speeltyd | 236 minute |
Land | Verenigde State Verenigde Koninkryk |
IMDb-profiel |