Lee Aaker

Amerikaanse akteur

Lee Aaker (* 25 September 1943) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente O. Henry's Full House (1952), Hondo (1953), en The Challenge of Rin Tin Tin (1958), en in die televisiereeks The Adventures of Rin Tin Tin (1954).

Lee Aaker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lee William Aaker
Geboorte 25 September 1943 (1943-09-25) (78 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1951–1963 (actor)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1952: O. Henry's Full House
  • 1953: Hondo
  • 1953: Jeopardy
  • 1958: The Challenge of Rin Tin Tin

TelevisiereekseWysig

  • 1949: Fantastic Studios, Inc.
  • 1949: Sandy Dreams
  • 1954: The Adventures of Rin Tin Tin
  • 1956: Ethel Barrymore Theater
  • 1961: Tallahassee 7000

Video'sWysig

  • 1991: Rin-Tin-Tin: Hero of the West

Eksterne skakelsWysig