Lee Strasberg (17 November 1901 – 17 Februarie 1982) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather: Part II (1974), Going in Style (1979), en ...and justice for all. (1979).

Lee Strasberg
Geboortenaam Israel Strassberg
Geboorte (1901-11-17)17 November 1901
Sterfte 17 Februarie 1982 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Susan Strasberg
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1925–1981
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1946: Somewhere in the Night
  • 1974: The Godfather: Part II
  • 1979: Going in Style
  • 1979: ...and justice for all.
  • 1979: Boardwalk
  • 1981: Acting: Lee Strasberg and the Actors Studio

TelevisierolprenteWysig

  • 1967: The Group Theater, 1931-1940
  • 1978: The Last Tenant

Video'sWysig

  • 1979: George Burns and Art Carney on Dinah!

Eksterne skakelsWysig