Leonard Jackson (akteur)

Leonard Jackson (7 Februarie 1928 – 22 Desember 2013) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Super Spook (1975), Car Wash (1976), The Color Purple (1985), en Conspiracy Theory (1997).

Leonard Jackson
Geboorte (1928-02-07)7 Februarie 1928
Sterfte 22 Desember 2013 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1973: Five on the Black Hand Side
  • 1973: Together for Days
  • 1975: Super Spook
  • 1976: Car Wash
  • 1985: The Color Purple
  • 1997: Conspiracy Theory

Eksterne skakelsWysig