Letsie I
Letsie I (1811–1891) was 'n opperhoof van die Basothos en oudste seun van Moshoeshoe, wat hy in 1870 opgevolg het. Hy is as onbekwaam en 'n swakkeling beskou. Hy is heeltemal oorskadu deur sy seun Lerotholi wat hom in 1891 opgevolg het. Hy is oorlede op 20 November 1891.
Letsie I | |
---|---|
Koning van Lesotho | |
Dinastie | Huis van Lesotho |
Bewind | 1870–1891 |
Volle naam | Mohato |
Ander titels | motlotlehi |
Gebore | 1811 |
Gesterf | 20 November 1891 |
Voorganger | Moshoeshoe |
Opvolger | Lerotholi |
Kinders | Lerotholi |
Vader | Moshoeshoe |
Moeder | Mamohato Mamabela |
Bronne
wysig- Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
Voorafgegaan deur Moshoeshoe |
Koning van Lesotho 1870–1891 |
Opgevolg deur Lerotholi |