#FFFFE0

Liggeel is 'n baie ligte skakering van geel kleur.

Die eerste opgetekende gebruik van liggeel as 'n kleurnaam in Engels was in 1861.

KleurkoördinateWysig

Volgens verskeie kleurskemas word liggeel as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFFFE0
RGB-kleurmodel (255, 255, 224)
CMYK (0, 0, 8, 0)
HSV (60°, 7%, 100%)

Sien ookWysig