Liggroen
#90EE90 |
Liggroen is die ligte skakering van die kleur groen. 'n Goeie voorbeeld hiervan is die Sultana, 'n pitlose druiwesoort.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word liggroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #90EE90 |
RGB-kleurmodel | (144, 238, 144) |
CMYK | (40, 0, 40, 7) |
HSV | (120°, 39%, 93%) |
Sien ook
wysig