Likasi
Likasi (voorheen bekend as Jadotville in Frans en Jadotstad in Nederlands) is 'n stad in die suidooste van die Demokratiese Republiek die Kongo.
Likasi Jadotville/Jadotstad | |
---|---|
Die stad in 1930 | |
Koördinate: 10°59′S 26°44′O / 10.983°S 26.733°O | |
Land | Demokratiese Republiek die Kongo |
Provinsie | Haut-Katanga |
Bevolking | |
• Totaal | 447 449 |