Lilia Skala

Lilia Skala (28 November 1896 – 18 Desember 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lilies of the Field (1963), Heartland (1979), Flashdance (1983), en House of Games (1987).

Lilia Skala
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lilia Sofer
Geboorte (1896-11-28)28 November 1896
Sterfte 18 Desember 1994 (op 98)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Peter Skala (b. 1924)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1931–1990
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1963: Lilies of the Field
  • 1968: Charly
  • 1975: Deadly Hero
  • 1979: Heartland
  • 1981: The End of August
  • 1983: Flashdance
  • 1987: House of Games

TelevisiereekseWysig

  • 1951: American Inventory
  • 1952: Claudia: The Story of a Marriage
  • 1954: The Brighter Day
  • 1976: Eleanor and Franklin

TelevisierolprenteWysig

  • 1972: Probe

Eksterne skakelsWysig