Linschoten (dorp)
- Vir ander gebruike, sien Linschoten.
Linschoten is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Utrecht. Die dorp is deel van die Montfoort-munisipaliteit, en lê ongeveer 3 km suidoos van Woerden. Die Linschoten-rivier vloei deur die dorp. Die 'Lange Linschoten' gaan in die dorp in die 'Korte Linschoten' oor.
Linschoten | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Linschoten in Utrecht | |
Koördinate: 52°03′46″N 4°54′52″O / 52.06278°N 4.91444°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Utrecht |
Munisipaliteit | Montfoort |
Bevolking | |
• Totaal | 5 000 |
In 2001 het die dorp 3 588 inwoners gehad. Dit het 'n opgeboude gebied van 0,65 km² met 1 288 inwoners.[1] Die statistiese gebied "Linschoten", wat die buitewyke en landelike gebiede van die dorp insluit, het 'n bevolking van ongeveer 3 910.[2]
Noemenswaardige inwoners
wysig- Mat Herben (1952), politikus
- Rigard van Klooster (1989), skaatser en fietsryer
- Aart Stigter (1956), langafstand-atleet
- Paul Strick van Linschoten (1769-1819), politikus
Verwysings
wysig- ↑ Statistics Netherlands (CBS), Bevolkingskernen in Nederland 2001 Geargiveer 24 Januarie 2007 op Wayback Machine. (Statistieke is vir die aaneenlopende opgeboude gebied).
- ↑ Statistics Netherlands (CBS), Statline: Kerncijfers wijken en buurten 2003–2005. Soos op 1 Januarie 2005.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Linschoten (dorp).