Lisa Lu
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lisa Lu (gebore 19 Januarie 1927) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Qing guo qing cheng (1975), The Last Emperor (1987), The Joy Luck Club (1993), en 2012 (2009).
Lisa Lu | |
Geboortenaam | Lu Pingxiang (盧萍香)[verwysing benodig] |
---|---|
Geboorte | 19 Januarie 1927 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, Lucia Hwong |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1958: Panda and the Magic Serpent
- 1960: The Mountain Road
- 1962: Rider on a Dead Horse
- 1962: Womanhunt
- 1968: The Arch
- 1975: Qing guo qing cheng
- 1976: The Last Tempest
- 1978: Yong heng de ai
- 1987: The Last Emperor
- 1989: Do You Love Me?
- 1991: Zhong ming han shan shi
- 1993: The Joy Luck Club
- 1998: Blindness
- 2005: Beauty Remains
- 2009: 2012
- 2010: Apart Together
- 2015: A Journey Through Time with Antony
- Cult of the Tiger Mom
Televisiereekse
wysig- 1957: Have Gun - Will Travel
- 1960: Coronado 9
- 1972: Anna and the King
Televisierolprente
wysig- 1994: China: Beyond the Clouds
Video's
wysig- 2011: Rebellion