Litause Wikipedia

Litause Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Litaus
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 2003
Huidige status Aktief
URL lt.wikipedia.org

Die Litause Wikipedia is die Litause uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die Wikipedia is in 2003 begin.

Dit het tans 215 400 artikels en is die 52ste grootste Wikipedia.

Voorbeeld wysig

Eksterne skakels wysig