Lo-Fi-Fnk
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lo-Fi-Fnk is 'n Sweedse elektropop-musiekgroep uit Stockholm wat uit Leo "Olja" Drougge (stem en ander instrumente) en August "Benni" Hellsing (kletskuns en tromme) bestaan. Die duo het in 2001 gevorm en het in die daaropvolgende jaar 'n beperkte weergawe EP, We Is, op die plateëtiket La Vida Locash vrygestel. Twee jaar later, in Februarie 2005, is die EP (...And the JFG?) vrygestel. Dit het die radiotreffer "Change Channel" bevat. Op 24 April 2006 is die groep se eerste vollengteateljeealbum, Boylife, in Swede vrygestel. Die album is op 27 Augustus 2006 wêreldwyd vrygestel en die groep het sedertdien 'n wêreldwye musiektoer onderneem. Beide kunstenaars is 22 jaar oud en die groep het platekontrakte met Moshi Moshi en Cooperative Music.
Lo-Fi-Fnk | |
---|---|
Oorsprong | Stockholm, Södermanland (Swede) |
Genres | Elektronies |
Jare aktief | 2001 — hede |
Etikette | La Vida Locash, Moshi Moshi, Cooperative Music |
Webwerf | lofifnk.com |
Lede | Leo Drougge August Hellsing |
Diskografie
wysigAlbums
wysig- Boylife (2006, La Vida Locash)
EP's
wysig- We Is (2002, La Vida Locash)
- (...And the JFG?) (2005, La Vida Locash)
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf Geargiveer 3 Februarie 2011 op Wayback Machine (en)
- MySpace-profiel (en)