Lobatse

Dorp in Botswana

Lobatse is 'n dorp in Suid-Botswana. Die dorp is 70 km suid van die hoofstad, Gaborone. In 1966, is Lobatse voorgestel as die hoofstad van Botswana, maar 'n nuwe hoofstad (Gaborone) is gebou.

Lobatse
Lobatse se stadskern.
Lobatse se stadskern.
Lobatse is in Botswana
Lobatse
Lobatse
Koördinate: 25°13′S 25°40′O / 25.217°S 25.667°O / -25.217; 25.667
LandVlag van Botswana Botswana
DistrikSuid-Oos
Bevolking
 • Totaal29 700
TydsoneUTC+2 (SAST)
Lobatse van die weste.