Lois Andrews
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lois Andrews (24 Maart 1924 – 5 April 1968) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dixie Dugan (1943), Roger Touhy, Gangster (1944), The Desert Hawk (1950), en Meet Me After the Show (1951).
Lois Andrews | |
Geboortenaam | Lorraine Gourley |
---|---|
Geboorte | 24 Maart 1924 |
Sterfte | 5 April 1968 (op 44) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Kevin Brodie |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1943: Dixie Dugan
- 1944: Roger Touhy, Gangster
- 1948: Western Heritage
- 1950: The Desert Hawk
- 1951: Meet Me After the Show