Loituma
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Loituma is 'n a capella-kwartet van Finland wat die Finse sangtradisie met die klanke van die kantele kombineer. Die groep bestaan uit Sari Kauranen op sang en kanteles, Anita Lehtola-Tollin op sang en 'n vyfstring-kantele, Timo Väänänen op sang en kanteles, en Hanni-Mari Autere op stem, viool, vryfstring-kantele, altblokfluit, kontrabas en Lapin-tromme. In 1997 is die groep as Ensemble van die Jaar aangewys by die Kaustinen-volksmusiekfees.
Loituma | |
---|---|
Ook bekend as | Jäykkä Leipä |
Oorsprong | Helsinki (Finland) |
Genres | Volksmusiek, a capella |
Jare aktief | 1989 – hede |
Etikette | NorthSide |
Lede | Sari Kauranen Anita Lehtola-Tollin Timo Väänänen Hanni-Mari Autere |
Gewese lede | Sanna Kurki-Suonio Tellu Paulasto |
Diskografie
wysig- Loituma (Finland, 1995) / Things of Beauty (VSA, 1998)
- Kuutamolla (Finland, 1998) / In the Moonlight (VSA, 1999)
Eksterne skakels
wysig- MySpace-profiel Geargiveer 16 Februarie 2008 op Wayback Machine (en)
- Verdere inligting oor Timo Väänänen (fi)
- Verdere inligting oor Hanni Autere (en)
- Verdere inligting oor Hanni Autere (en)
- Verdere inligting op NorthSide se webwerf Geargiveer 6 Julie 2006 op Wayback Machine (en)
- Leekspin.com, 'n internetfenomeen wat die groep wêreldwyd bekend gemaak het (en)
- Musikale analise van sommige van Loituma se werke Geargiveer 29 Mei 2009 op Wayback Machine (en)
Beeldmateriaal
wysig- 'n Regstreekse opvoering van "Ievan Polkka" Geargiveer 15 Februarie 2009 op Wayback Machine