Lola rennt
Lola rennt (Duits, "Lola hardloop") is 'n Duitse eksperimentele rillerrolprent uit 1998. Die rolprent is geskryf en geregisseer deur Tom Tykwer met Franka Potente en Moritz Bleibtreu in die hoofrolle. Die verhaal gaan oor 'n vrou wat binne twintig minute 100 000 Duitse mark in die hande moet kry om haar kêrel se lewe te red.
Rolverdeling
wysig- Franka Potente as Lola
- Moritz Bleibtreu as Manni
- Herbert Knaup as Lola se vader
- Nina Petri as Frau Hansen
- Armin Rohde as Herr Schuster
- Joachim Król as Norbert von Au
- Ludger Pistor as Herr Meier
- Suzanne von Borsody as Frau Jäger
- Sebastian Schipper as Mike
- Julia Lindig as Doris
- Lars Rudolph as Herr Kruse
- Ute Lubosch as Mama
- Monica Bleibtreu as die blinde vrou
- Heino Ferch as Ronnie
- Hans Paetsch as die verteller