Louis Huard

Frans-gebore illustreerder wat in Londen gewerk het

Louis Huard (1813 - 9 September 1874) was 'n Frans-gebore illustreerder wat in Londen gewerk het.[1] Huard is in Aix-en-Provence gebore, en het in Antwerpen gestudeer.[2]

Portret van Louis Huard uit sy doodsberig in die Illustrated London News, 10 Oktober 1874.

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig