Louis Jean Heydt
Louis Jean Heydt (17 April 1903 – 29 Januarie 1960) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gone with the Wind (1939), The Man Who Talked Too Much (1940), Abe Lincoln in Illinois (1940), en The Big Sleep (1946).
Louis Jean Heydt | |
Geboorte | 17 April 1903 |
---|---|
Sterfte | 29 Januarie 1960 (op 56) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1939: Gone with the Wind
- 1940: The Man Who Talked Too Much
- 1940: Abe Lincoln in Illinois
- 1941: Sleepers West
- 1946: The Big Sleep
- 1947: Spoilers of the North
- 1951: Roadblock
- 1952: The Old West
- 1957: Raiders of Old California
- 1958: The Man Who Died Twice
Televisiereekse
wysig- 1955: TV Reader's Digest
- 1959: Buick-Electra Playhouse
Televisierolprente
wysig- 1958: Hide and Seek