Lu Ann Meredith
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lu Ann Meredith (7 Julie 1913 – 12 November 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Young and Beautiful (1934), Sporting Love (1936), With Pleasure, Madame (1936), en Sing as You Swing (1937).
Lu Ann Meredith | |
Geboorte | 7 Julie 1913 |
---|---|
Sterfte | 12 November 1998 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1934: Young and Beautiful
- 1936: Sporting Love
- 1936: With Pleasure, Madame
- 1937: Sing as You Swing