Lubango (voorheen Sá da Bandeira) is die hoofstad van die Huíla-provinsie in Angola. Die stad lê in die suid-weste van die land het 'n bevolking van 256 713 in 2010 gehad.[1]

Lubango

(voorheen Sá da Bandeira)
Lubango
Lubango
Lubango is in Angola
Lubango
Lubango
Koördinate: 14°55′S 13°30′O / 14.917°S 13.500°O / -14.917; 13.500Koördinate: 14°55′S 13°30′O / 14.917°S 13.500°O / -14.917; 13.500
LandVlag van Angola Angola
ProvinsieHuíla
Hoogte
1 720 m (5 643 ft)
Bevolking
 • Totaal256 713

VerwysingsWysig