Lucille La Verne
Amerikaanse aktrise
Lucille La Verne (7 November 1872 – 4 Maart 1945) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The White Rose (1923), Abraham Lincoln (1930), The Mighty Barnum (1934), en A Tale of Two Cities (1935).
Lucille La Verne | |
Geboorte | 7 November 1872 |
---|---|
Sterfte | 4 Maart 1945 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1888–1937 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1916: The Thousand-Dollar Husband
- 1918: The Life Mask
- 1919: The Praise Agent
- 1923: The White Rose
- 1923: Zaza
- 1923: Among the Missing
- 1925: Sun-Up
- 1928: The Last Moment
- 1930: Abraham Lincoln
- 1930: Sinners' Holiday
- 1931: The Great Meadow
- 1932: Breach of Promise
- 1932: A Strange Adventure
- 1932: Wild Horse Mesa
- 1933: Pilgrimage
- 1934: The Mighty Barnum
- 1934: School for Girls
- 1935: A Tale of Two Cities
- 1937: Snow White and the Seven Dwarfs