Ludhiana
Ludhiana (Punjabi: ਲੁਧਿਆਣਾ) is die grootste stad in die Indiese deelstaat Punjab met 'n bevolking van 1 613 878 in 2011. Dit is 'n belangrike nywerheidstad en vervoerknooppunt. In die omgewing van Ludhiana word landbou onder besproeiing bedryf. Die produkte daarvan word op markte binne die stad verkoop.
Ludhiana ਲੁਧਿਆਣਾ | |
---|---|
Stad | |
Hierdie Hanuman-tempel by Phillaur, Ludhiana, huisves die hoogste standbeeld van Hanuman in die hele Asië. | |
Koördinate: 30°54′36″N 75°51′0″O / 30.91000°N 75.85000°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Punjab |
Distrik | Ludhiana |
Oppervlak | |
• Totaal | 310 km2 (120 vk. myl) |
Hoogte | 262 m (860 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 613 878 |
• Digtheid | 11 000/km2 (29 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Skakelkodes | 91-161-XXX XXXX |
Webwerf | ludhiana.nic.in |