Luena
Luena ook Lwena (voor-1975 Vila Luso) is die hoofstad van die Moxico-provinsie in Angola. Die stad het 'n bevolking van 86 784 in 2010 gehad.[1]
Luena (voorheen Vila Luso) | |
---|---|
Koördinate: 11°47′S 19°53′O / 11.783°S 19.883°O | |
Land | Angola |
Provinsie | Moxico |
Bevolking | |
• Totaal | 86 784 |