Luftwaffe
Die Luftwaffe is die Duitse Lugmag.
Luftwaffe | |
---|---|
Logo van die Luftwaffe
| |
Gestig | 9 Januarie 1956 |
Land | Duitsland |
Onderdeel van | Bundeswehr |
Tipe | Lugmag |
Hoofkwartier | Berlyn-Gatow |
Aantal lede | 30 009 aktiewe soldate[1] 428 vliegtuie |
Kleur | Blou, grys en wit |
Veldslae | Koue Oorlog Kosowo-oorlog Afghaanse oorlog |
Geskiedenis
wysigDie Luftwaffe is aanvanklik in 1910 gestig onder die naam Luftstreitkräfte. Hoewel Duitsland die eerste land in die wêreld was wat 'n lugmag besit het, is dit amptelik nie die oudste in die wêreld nie, omrede dit twee keer ontbind is, na beide die wêreldoorloë.
Verwysings
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Luftwaffe.
- ↑ (de) Die Stärke der Streitkräfte (21 Augustus 2014)