Lunar X
Die Lunar X (ook bekend as die Werner X) is 'n effek waarin lig en skaduwee 'n letter X vorm op die rand van die kraters Blanchinus, La Caille en Purbach op die Maan.[1]
Die X is net vir 'n paar uur voor die eerste kwartier sigbaar,[2][3] effens onder die ligskadugrens. Naby die X kan die Lunar V ook gesien word: Dit word gevorm deur die Ukert-krater en 'n paar kleiner kraters.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Rice, Tony. "X marks the moon on Thursday night". WRAL.
- ↑ 2,0 2,1 Harrington, Philip S. (2010). Cosmic challenge : the ultimate observing list for amateurs. Cambridge: Cambridge University Press. p. 1999. ISBN 978-0-521-89936-9.
- ↑ Chapman, David M.F. "The Lunar X Files: a fleeting vision near the crater Werner" (PDF). Willingboro Astronomical Society.
Skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lunar X.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.