Lupita Tovar
Amerikaanse aktrise
Lupita Tovar (27 Julie 1910 – 12 November 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Drácula (1931), Santa (1932), María (1938), en Resurrección (1943).
Lupita Tovar | |
Geboortenaam | Guadalupe Natalia Tovar |
---|---|
Geboorte | 27 Julie 1910 |
Sterfte | 12 November 2016 (op 106) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2; insluitende Susan Kohner |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–1945 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1930: La voluntad del muerto
- 1931: Drácula
- 1931: Border Law
- 1931: East of Borneo
- 1931: Yankee Don
- 1931: Carne de cabaret
- 1931: El Tenorio del harem
- 1932: Santa
- 1935: Broken Lives
- 1935: Alas sobre El Chaco
- 1936: The Invader
- 1936: El capitan Tormenta
- 1936: Marihuana
- 1938: María
- 1938: El rosario de Amozoc
- 1939: The Fighting Gringo
- 1939: South of the Border
- 1941: Two Gun Sheriff
- 1943: Resurrección
- 1944: Miguel Strogoff
- 2006: Hedy Lamarr: Secrets of a Hollywood Star