Luther Adler (4 Mei, 1903 – 8 Desember, 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cornered (1945), The Loves of Carmen (1948), D.O.A. (1949), en Under My Skin (1950).

Luther Adler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lutha Adler
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1945: Cornered
  • 1948: The Loves of Carmen
  • 1949: D.O.A.
  • 1949: House of Strangers
  • 1950: Under My Skin
  • 1950: South Sea Sinner
  • 1951: The Desert Fox: The Story of Rommel
  • 1951: M
  • 1951: The Magic Face
  • 1953: The Tall Texan
  • 1954: The Miami Story
  • 1955: Crashout
  • 1955: The Girl in the Red Velvet Swing
  • 1956: Hot Blood
  • 1959: The Last Angry Man
  • 1968: The Brotherhood
  • 1975: The Man in the Glass Booth

Televisiereekse

wysig
  • 1951: Faith Baldwin Romance Theatre
  • 1954: The Mask
  • 1954: Center Stage
  • 1961: Straightaway
  • 1961: Target: The Corruptors
  • 1962: Festival of Arts
  • 1970: The Psychiatrist

Televisierolprente

wysig
  • 1968: The Sunshine Patriot
  • 1973: Chelsea D.H.O.
  • 1974: Paradise
  • 1982: The Making of 'Absence of Malice'

Eksterne skakels

wysig