Lycée International de Saint-Germain-en-Laye
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Lycée International is 'n hoërskool in Saint-Germain-en-Laye, 'n stad naby Parys in die administratiewe gebied van Ile-de-France in Frankryk. Die skool is in 1952 gestig.
Lycée International de Saint-Germain-en-Laye | |
Château d'Hennemont
| |
Gestig | 1952 |
---|---|
Hoof | Isabelle Negrel |
Leerlinge | 3000 |
Grade | 1-13 |
Adres | 2 rue du Fer à Cheval |
Stad | Saint-Germain-en-Laye |
Land | Frankryk |
Webblad | lycee-international.ac-versailles.fr |